kaapse weskus akkommodasie

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
west coast np
yzerfontein


Akkommodasie langs die Kaapse Weskus wissel van kamptereine, gastehuise en hotelle, van bekostigbaar tot baie luuks.

Vir u gerief voorsien ons 'n lys van plekke wat akkommodasie aanbied.

Sover moontlik het ons persoonlik by elke plek aangedoen en baie van hulle, indien nie almal, kan beskou word as 'n bestemming in eie reg en nie net 'n plek om te oornag nie. UIteraard kan ons nie enige plekke aanbeveel nie.

Kontak besonderhede was korrek toe die lys saamgestel is maar kan sonder kennisgewing verander.

Kliek op die name links om te sien wat is in daardie omgewing beskikbaar.



indien u 'n instansie besit/bestuur en dit graag by die lys ingesluit wil hê.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english