die kaapse weskus - atlantis

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 34S 18 29E)
Duidelike roete aanwysers, langs die R27, sowat 40km noord van Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
Kaapstad Toerisme - Blaauberg kantoor
·  Tel: 021 521 1080
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Witsand duine. [Permitte beskikbaar by die Atlantis munisipale kantore]

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Quad Biking op die Witsand Duine
•  Sand boarding op die Witsand Duine
•  Paintball plaas in die omgewing
•  Hengel by nabygeleĆ« Silverstroomstrand
•  Mark by Camphill Village, a Gemeenskaps plaas
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na die legendariese stad wat onder die Atlantiese oseaan verdwyn het.

INWONERTAL
30,000

GESKIEDENIS
Atlantis is tussen 1976 en 1986 gebou om voorsiening te maak vir die verwagte oorloop van die 'Kleurling' bevolking van Kaapstad, as gevolg van die toepassing van die Groepsgebiede Wet van die tyd wat residensiƫle segregasie op grond van ras afgedwing het.

Die dorpsgebied asook 'n nywerheidsgebied langsaan was veronderstel om lewensruimte asook werkgeleenthede te skep vir mense wat soontoe sou skuif uit oorbevolkte gebiede in Kaapstad. Die werklikheid is dat die gebied steeds onderontwikkel is en werkloosheid is die orde van die dag. Atlantis is steeds 'n tragiese voorbeeld van die toepassing van die apartheids wetgewing van die tyd.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english