die kaapse weskus - bloubergstrand

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 46S 18 30E)
Langs die R27, 24km noord van Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
Kaapstad Toerisme, Strand straat, Blouberg
·  Tel: 021 521 1080
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Historiese geboue
◊  Strande


WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Gewilde vakansie bestemming
•  Big Bay vir branderry - verskeie kompetisies word hier aangebied
•  Little Bay is die aangename familiestrand
•  Strand hengel
•  Watersport
•  Wandelpaaie
•  4x4 roetes
•  Quadbike roetes
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Oorspronklik Blaauwberg Strand en vernoem na 'n nabygeleë berg.


INWONERTAL
-

GESKIEDENIS
Bloubergstrand het ontstaan as hengelplek en vakansiestrand vir boere uit die binneland.

Lees meer oor die Slag van Blaauwberg, 1806
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english