die kaapse weskus - hopefield

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33,04S 18,21E)
Afdraai vanaf die R27 sowat 130km noord van Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 022 723 1010
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Fossiel Park

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Veldblomme in seisoen
•  Fynbos Tuin
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na die twee persone wat die dorp uitgelê het, Ouditeur-generaal Majoor William Hope en 'n mnr Field.

INWONERTAL
1,800

GESKIEDENIS
Soos met meeste dorpe in Suid Afrika begin Hopefield se geskiedenis toe die Zoute Rivier gemeente van die kerk gevestig is op die plaas Langkuil in 1851. 'n Dorp is ontwikkel wat in 1853 amptelik erken is met die naam Hopefield. Die kerkgebou is in 1879 ingewy terwyn die bestaande, groter gebou in 1911 voltooi is.

Voor die R27 gebou is het die ou weskuspad deur die dorp geloop. Die spoorlyn wat in 1903 vanaf Kaapstad na Namaqualand gebou is loop ook deur die dorp.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english