die kaapse weskus - langebaan

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 06S 18 02E)
Sowat 120km noord van Kaapstad op die R27.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 022 772 1515
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Weskus Nasionale Park

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Wind en Kite Surfing
•  Bootvaarte
•  Seil
•  Hengel
•  Voëlkyk
•  Perdry
•  Fiets en Bergfiets roetes
•  Golf
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Die lang baan verwys na die lang strand waar die dorp geleƫ is.

INWONERTAL
5,500

GESKIEDENIS
Tydens die vroeƫ 1600's fet Franse robbejagters reeds gebruik gemaak van 'n eiland in die strandmeer, aan hulle bekend as "Isle la Biche". Na die koms van die Hollanders het hulle ook die veilige water van die strandmeer gebruik. Hulle het dit "Saldanha Baaij" genoem terwyl die eiland, wat ook as weiding gebruik is, bekend gestaan het as "Schaapen Island".

Teen 1668 het die Franse weer belangstelling getoon in die Saldanha Baai omgewing. Die kaptein van die skip 'Saumacque' het by Langebaan die Franse vlag geplant asook 'n plaat met Lodewyk XVI se embleem daar opgerig. 'n Nederlandse soldaat Anthonij Bosman het op 7 Julie 1668 rapporteer dat hy die paal afgekap en verbrand het. Gedurende 1670 het Franse admiraal De La Haye met 200 soldate die VOC monogram verwyder en weer die Franse vlag gehys. Hollandse goewerneur Goske het tot 1671 gewag voordat hy weer die Franse vlag verang het met die VOC vlag.

terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english