die kaapse weskus - mamre

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 31S 18 28E)
Langs die R27, 55km vanaf Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 021 521 1080
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Die Langhuis, 'n steen struktuur wat deur die Holland Oos Indiese maatskappy as barrake gebruik is.
◊  Ou Mamre Moraviese Kerk, Winkel en Watermeule

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Veldblomme in seisoen
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na die Bybelse Mamre (Gen 13:18). Dit beteken glo 'vettigheid'.

INWONERTAL
-

GESKIEDENIS
In 1701 het die Holland Oos Indiese maatskappy hier 'n buitepos geskep genaamnd Groene Kloof. Gedurende 1791 het hulle dit verlaat. In 1808 het die Morawiese sendinggenootskap 'n sendingstasie gevestig.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english