die kaapse weskus - melkbosstrand

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 43S 18 26E)
Net langs die R27, sowat 32km noord van Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 021 521 1080
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Koeberg Kragstasie

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Gewilde gesins-vakansie bestemming
•  lang strand wandelinge
•  kite surfing
•  wind surfing
•  hengel
•  Kreef vang
•  duik
•  golf
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Dit word vermoed dat die naam verwys na die Melkhout boom (Sideroxylon inermi) wat in die omgewing voorkom.

INWONERTAL
-

GESKIEDENIS
Ontstaan as vakansie bestemming vir plaaslike boere.

Dit was bekend as Losperds Baaij op 6 Januarie 1806 toe Britse troepe onder bevel van Admiraal Sir Home Popham en Generaal Sir David Baird hier geland het. Na die landing het hulle na Kaapstad opgeruk maar het Hollandse teenstand ondervind by Blaauwberg. Hierdie veldslag by Blouberg was die begin van die tweede Britse besetting van die Kaap.

Lees meer oor die Slag van Blouberg, 1806.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english