die kaapse weskus - paternoster

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 32 49S 17 53E)
Vanaf die R27, volg roete oor Vredenburg. 16km vanaf Vredenburg, 151km vanaf Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
Paternoster Toerisme
·  Telephone: 022 752 2323
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Vuurtoring by Kaap Columbine
◊  Columbine Natuurreservaat.
◊  Tietiesbaai (sowat 10km suid)

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Velsblomme in seisoen
•  Hengel
•  Wind en Kite surfing
•  Strand wandelinge
•  See Kayaking
•  Voëlkyk
•  Duik
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Die eerste twee woorde van die "Onse Vader" in Latyn. Blykbaar gebruik deur Portuguese skipbreukelinge.
Ou kaarte verwys na St. Martin's Paternoster

INWONERTAL
-

GESKIEDENIS
Paternoster is 'n gewilde toeriste bestemming langs die Weskus en is baie bekend vir sy tradisionele vissermans argitektuur, oneindige lang sand strande, walvisse, dolfyne, ongelooflike sonsondergange en veldblomme.

Ongelukkig, as gevolg van veranderende regulasies, het die vis nywerheid hier feitlik tot stilstand gekom. Paternoster is stadig besig om te verander na 'n naweek bestemming vir verskeie beleggers wat hier eiendomme bekom het.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english