die kaapse weskus - st helenabaai

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 01S 17 57E)
Naby die R27, verby Langebaan, 140km vanaf Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 076 661 2046
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Vasco Da Gama Monument
◊  Vasco da Gama Seevaart Museum
◊  Vis bedryf

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Duik
•  Wandel paaie
•  Wind en watersport
•  Walvis kyk
•  Voëlkyk
•  Golf
•  4x4 roetes
•  Veldblomme in seisoen (laat Julie tot Oktober)
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Hierdie baai, aan die mond van die Bergrivier, is op 7 November 1479 deur Vasco da Gama aangeteken as "Bahia de Santa Elena"
Die dorp word na die baai genoem.

INWONERTAL
7500

GESKIEDENIS
St Helenabaai is een van slegs drie natuurlike baaie op die vastelande van die aarde waar die son oor die see opkom en ondergaan. Dit word ook erken as een van die kalmste baaie in die wêreld. Die baai word beskut van die weskus winde en visbronne floreer hier in die koue water van die Benguela seestroom.

Hier is ook die grootste konsentrasie van visverwerkings aanlegte in Suid-Afrika. Tot onlangs het soveel as elf fabrieke gesorg vir meer as die helfte van die vis wat in Suid-Afrika verwerk is. Die kreef bedryf is in 1915 hier gevestig. Die visbedryf was direk verantwoordelik vir die ekonomiese ontwikkeling van die omgewing. Visbronne wat al kleiner word het owerhede genoop om kwotas in te stel met drastiese nadelige gevolge vir die bedryf en hierdie omgewing.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english