die kaapse weskus - velddrif

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 32 47S 18 10E)
Reg langs die R27, 146km vafaf Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 022 783 1821
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Bokkom industrie en Vishuise
◊  Soutmyn
◊  Rocherspan en ander voëlkyk plekke

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Voëlkyk paradys
•  Walvis kyk
•  Veldblomme in seisoen
•  Visvang
•  Wandelpaaie
•  Bootritte
•  Eindpunt van jaarlikse Bergrivier Kano-marathon
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Die pad na die noorde het die Bergrivier hier by 'n drif gekruis.

INWONERTAL
7500

GESKIEDENIS
Velddrif is geleë aan die mond van die Bergrivier en is 'n gewilde vakansieplek.

Met 'n groot aantal belangrike voëlkyk punte in die omgewing is dit gewild onder die voëlkykers en fotograwe.

Hier word sout ge-oes van seewater wat in 'n aantal vlak panne gepomp word.

Reg langs Velddrif is 'n beskutte hawe waar skepe na Europa in die verlede gelaai is. Vandaar die naam Laaiplek.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english