die kaapse weskus - vredenburg

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 32 54S 17 59E)
Langs die R27, 135km vanaf Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
Atriumgebou 31B , Hoofstraat, 7380
·  Tel: 022 715 1142
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Witteklip

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Golf
•  4x4 Roetes
•  Perdry roetes
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Dit verwys na die vrede wat geheers het na 'n kerk gevestig is en ook nadat voldoende water na die dorp gepomp is.

INWONERTAL
27000

GESKIEDENIS
Gebrek aan voldoende water het ontwikkeling in hierdie gebied vertraag en het aanleiding gegee to verskeie argumente. In 1875 het die NG Kerk op die plaas Twisfontein 'n gemeente gestg. Teen 1883 is 'n dorp uitgelê met die naam Procesfontein (wat verwys na die baie hofsake) wat teen 1932 die Vredenburg Municipaliteit sou word. Na die tweede Wêreldoorlog is water na die dorp begin pomp waarna die omgewing regmatig begin ontwikkel het.

Vandag is Vredenburg die kommersiële sentrum vir die omliggende landbou gemeenskap.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english