die kaapse weskus - weskus nasionale park

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 33 11S 18 07E)
Aan die R27, 115km vanaf Kaapstad.

KONTAK BESONDERHEDE
·  Nasionale Park - Tel: 022 772 2144
·  Web Site

HEK URE
·  1 Junie to 30 September: 07:00 to 18:30
·  1 Oktober to 31 Mei: 06:00 - 20:00
·  Postberg: 09:00 – 17:00 (Augustus en Septenber alleen).
WAT OM TE SIEN EN DOEN
Vry vertaling van die inskrywing op die Sanparke webblad:
"Naby die hawe van Saldanhabaai en aan die blou waters van die Langebaan-strandmeer is die fokuspunt van die Weskus Nasionale Park. Duisende seevoëls, waaronder groot konsentrasies migrerende waadvoëls uit die noordelike halfrond, nes hier op beskutte eilande, waar ongerepte goue strande eindeloos strek in die vroeë oggendmis. Gedurende die lente vorm die Strandveld, veral in die Postberg gedeelte met sy ryk wildlewe, 'n unieke omgewing, 'n droomwêreld, soos 'n tapisserie van gekleurde veldblomme."

Ons kan net saamstem en byvoeg dat hierdie park beslis 'n besoek werd is, veral vir:
•  Voëlkyk
•  Veldblomme in seisoen

Dagbesoekers welkom.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english