die kaapse weskus - yzerfontein

kliek op plekname hieronder vir meer inligting
(alfabetiese lys)

atlantis
blaaubergstrand
darling
hopefield
langebaan
mamre
melkbosstrand
milnerton
paternoster
saldanha
st helenabaai
velddrif
vredenburg
weskus np
yzerfontein
HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 29 48S 18 10E)
Naby die R27, ongeveer 70km noord van Kaapstad.

TOERISME KANTOOR
·  Tel: 022 451 2366
·  e-Mail

INTERESSANTE PLEKKE
◊  Meeurots
◊  16 myl strand
◊  Klein boot vissershawe

WAT OM TE SIEN EN DOEN
•  Wandelpaaie
•  Visvang
•  Bootritte
•  4x4 roetes
OORSPRONG VAN DIE NAAM
Die naam verwys na 'n fontein tussen ysterklip formasies in die omgewing.

INWONERTAL
1500

GESKIEDENIS
Oorspronklik in 1936 uitgelê en ontwikkel op die plaas Yzerfontein deur ene Mnr Abraham Katz en is steeds 'n gewilde naweek en vakansiedorp.

Teen 1989 is die eerste Plaaslike Raad verkies en het inwoners vir die eerste keer betrokke geraak met die bestuur van die dorp.
terug na tuisblad wat om te sien en doen akkommodasie langs die weskus besighede langs die weskus wat gebeur langs die weskus die weskus in beeld same information - in english